Vandag Braai Ons Die Beste Tomahawk steak & Braaibrooidjies!
Maak hierdie naweek vir jouself, jou vriende, jou familie of jou hond die lekkerste Tomahawk Steak met die beste tuisgemaakte Braaibrooidjies en Olof Bergh skemerkelkie onder die son.
So wanneer gaan ons braai vra jy? Ons gaan nou nou braai!
Sampioen sous:
1 pakkie sampioene
1 pakkie langarm sampioene
500ml room
Vars tiemie
1 eetlepel beesvet
5 eetlepels Worcestershire sous
Sout en peper
Braaibroodjies:
Suurdeeg brood
Botter
Cheddar kaas
Mozzarella kaas
Vars rocket
Tamaties
Spek konfyt
Spek konfyt:
Olyf olie
1 pakkie spek
Brandrissie pitte
5 eetlepels appelasyn
7 Knoffelhuisies
5 Sjalotte
2 eetlepels bruin suiker
Olof Bergh skemerkelkie:
Olof Bergh
CocaCola
Ys
Edited and produced by Naam Creative.
:https://naamcreative.com/
Background music: Mustang
https://open.spotify.com/artist/0hjSb...
Intro song: BlackPistol
: / @blackpistol7496
: / black_pistol
Vocals recorded at Luvvbuzz Studio, Cape Town
: / luvbuzzstudios
Vocals: Chris de Wet Bornman, George van der Spuy, Jack Parow en Peach van Pletzen
Special thanks to:
Olof Bergh
https://sabrandy.co.za/brands/olofbe...
Forever Fire
: / forever_fire_store
Braai Heros
: / braaihero