Kom sing saam met Juffou Linky in hierdie vrolike, Afrikaanse weergawe van die klassieke liedjie, ''Old MacDonald". Dit is die perfekte manier vir kleuters om van plaasdiere, die geluide wat hulle maak, sowel as vokale te leer.
Afrikaanse Lirieke en Musiek:
Juf. Linky
Regisseur, Redakteur en Vervaardiger:
Retief van der Liefde
As jy baat vind uit ons videos en ons wil ondersteun, oorweeg gerus om 'n donasie te maak of 'n lidmaat te word.
Ondersteun: https://buymeacoffee.com/juffroulinky
Cameo (vir persoonlike videos): www.cameo.com/juffrou_linky
✉ Epos: [email protected]
Facebook: / juflinky
Instagram: https: / juflinky
⭐ Engelse Kanaal Miss Linky Youtube Channel: / misslinkyeducationalvideos
Visit our shop: https://www.misslinky.com
© 2024 Retief Entertainment (PTY) Ltd. All rights reserved.